Echurch

Gerhard Kruger
  • Male
  • Western Cape Somerset West
  • South Africa
Share on Facebook Share Twitter
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Groups
  • Photos (3)
  • Photo Albums
  • Videos

Gerhard Kruger's Friends

  • Deon Cronje
  • Dries Cronje
 

Gerhard Kruger's Page

Latest Activity

Gerhard Kruger left a comment for Dries Cronje
"Hi Dries Lekker om van jou te hoor. Ek is net so bly dis nou weer somer! So hoe lyk dit met daai braai? Laat maar weet Ou Maat!"
Nov 3, 2010
Gerhard Kruger and Dries Cronje are now friends
Nov 3, 2010
Dries Cronje left a comment for Gerhard Kruger
"Hi Gerhard! Goed om jou foto hier te sien... Ons moet by mekaar uitkom - so bly dis nou somer. Lekker braai tyd. Groete! Dries"
Nov 2, 2010
Gerhard Kruger left a comment for Gert Kruger
"Hi daar Oupa. Hoop alles gaan goed daar by die huis. Pa moet maar rustig wees tot alles weer genees het. Vang maar so bietjie op met die mails en die Golf op die kassie! Groete vir Ouma!"
Nov 1, 2010
Gerhard Kruger left a comment for Deon Cronje
"Hi Oom Deon. Smart ou in die foto, maar ek like die backround net so baie! Baie dankie vir die verwelkoming, ons voel sommer klaar tuis in die familie. Ons kan nie wag om die glasies te klink in julle nuwe huis nie! Sterkte met die laaste bietjie…"
Nov 1, 2010
Deon Cronje left a comment for Gerhard Kruger
"Ons is bly julle het aangesluit.Ons glo dit sal vir julle 'n wonderlike ondervinding wees Ek like die foto's.Vra julle Christen vriende om aan te sluit."
Nov 1, 2010
Gerhard Kruger updated their profile photo
Nov 1, 2010
Gerhard Kruger posted photos
Nov 1, 2010
Gerhard Kruger is now a member of Echurch
Nov 1, 2010

Gerhard Kruger's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

At 6:27pm on November 1, 2010, Deon Cronje said…
Ons is bly julle het aangesluit.Ons glo dit sal vir julle 'n wonderlike ondervinding wees Ek like die foto's.Vra julle Christen vriende om aan te sluit.
At 12:19pm on November 2, 2010, Dries Cronje said…
Hi Gerhard!

Goed om jou foto hier te sien... Ons moet by mekaar uitkom - so bly dis nou somer. Lekker braai tyd.

Groete!
Dries

You need to be a member of Echurch to add comments!

Join Echurch

 
 
 

© 2012   Created by Echurch.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service