Echurch

Deon Cronje
  • Male
  • Kempton Park
  • South Africa
Share on Facebook Share Twitter
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Groups
  • Photos
  • Photo Albums
  • Videos

Deon Cronje's Friends

  • Barry en Kotie van Jaarsveld
  • Marnus van der Merwe
  • Pieter L de Jager
  • Wessel v Rensburg
  • Theo Geyser
  • Pieter Roos
  • Wouter Daniel Engelbrecht
  • quentin horn
  • Gerhard Kruger
  • Gert Kruger
  • Izak JF Cronje
  • Thinus Fischer
  • Clare Rindl
  • Dries Lombaard
  • Mynhardt Van Pletsen
 

Deon Cronje's Page

Latest Activity

Deon Cronje left a comment for Barry en Kotie van Jaarsveld
" Hallo Julle, Ons dreig al 'n ruk om kontak te maak Ons was nie seker of julle al terug is nie.Ons moet definitief gholf reel as julle weer kom (Wanneer?)Welkom by e -church Ons hoop dit sal vir julle tot groot seen wees. Petro en Deon"
May 18, 2011
Barry en Kotie van Jaarsveld left a comment for Deon Cronje
"Ek weet nie hoe ek hierdie ekerk en my facebook saam gaan kan hanteer nie, want ek laat myself drie keer bedags 1 minuut toe vir fb anders vreet hy jou tyd heeltemal op! Maar op die manier sien ek darem hoe dit met al my kinders gaan elke dag!…"
May 18, 2011
Barry en Kotie van Jaarsveld and Deon Cronje are now friends
May 17, 2011
Deon Cronje left a comment for Marnus van der Merwe
"Baie welkom my goeie vriend.Mag die e-church vir jou tot groot seen wees"
Nov 9, 2010
Deon Cronje left a comment for Pieter L de Jager
"Welkom Pieter Ons hoop die e-church sal vir jou tot groot seen wees."
Nov 6, 2010
Gerhard Kruger left a comment for Deon Cronje
"Hi Oom Deon. Smart ou in die foto, maar ek like die backround net so baie! Baie dankie vir die verwelkoming, ons voel sommer klaar tuis in die familie. Ons kan nie wag om die glasies te klink in julle nuwe huis nie! Sterkte met die laaste bietjie…"
Nov 1, 2010
Deon Cronje left a comment for Gerhard Kruger
"Ons is bly julle het aangesluit.Ons glo dit sal vir julle 'n wonderlike ondervinding wees Ek like die foto's.Vra julle Christen vriende om aan te sluit."
Nov 1, 2010
Deon Cronje updated their profile photo
Nov 1, 2010
Deon Cronje left a comment for Gert Kruger
"Welkom by e-church my ou vriend.Was die foto voor of na die operasie? Hoe gaan dit met die gesondheid? Groete Deon"
Oct 31, 2010
Johan Venter left a comment for Deon Cronje
"Dit sou lekker gewees het vriend. Wil graag julle huis sien. Elizabeth het egter my kredietkaart & paspoort gevat tot einde Nov, dan kan ons weer beweeg!"
Oct 29, 2010
Deon Cronje left a comment for Johan Venter
"Van jou kan ek die verskoning aanvaar maar van Elizabeth dink ek jy het nie hard genoeg gesoek nie.Ons is hier in Pearl Valley tot einde November en julle is mos lief vir rondloop kom kuier vir ons ."
Oct 29, 2010
Johan Venter left a comment for Deon Cronje
"skuus man, maar ek kon geen foto kry waar ek nie iets in my hand het nie!"
Oct 29, 2010
Deon Cronje updated their profile
Oct 28, 2010
Deon Cronje left a comment for Johan Venter
"Ek is so bly om saam met julle lede van echurch te wees.Ek wens net ek kon nou saam met julle van die appelsap drink Groete Deon"
Oct 28, 2010
Deon Cronje is now a member of Echurch
Oct 20, 2010

Comment Wall (4 comments)

At 10:17am on October 29, 2010, Johan Venter said…
skuus man, maar ek kon geen foto kry waar ek nie iets in my hand het nie!
At 7:00pm on October 29, 2010, Johan Venter said…
Dit sou lekker gewees het vriend. Wil graag julle huis sien. Elizabeth het egter
my kredietkaart & paspoort gevat tot einde Nov, dan kan ons weer beweeg!
At 7:09pm on November 1, 2010, Gerhard Kruger said…
Hi Oom Deon. Smart ou in die foto, maar ek like die backround net so baie!
Baie dankie vir die verwelkoming, ons voel sommer klaar tuis in die familie.
Ons kan nie wag om die glasies te klink in julle nuwe huis nie!
Sterkte met die laaste bietjie afronding!
Groete Gerhard
At 12:09am on May 18, 2011, Barry en Kotie van Jaarsveld said…
Ek weet nie hoe ek hierdie ekerk en my facebook saam gaan kan hanteer nie, want ek laat myself drie keer bedags 1 minuut toe vir fb anders vreet hy jou tyd heeltemal op! Maar op die manier sien ek darem hoe dit met al my kinders gaan elke dag! Lekker gewees om julle te sien nou die dag....hoe lyk dit met 'n ontbyt volgende keer hier in Holland?

You need to be a member of Echurch to add comments!

Join Echurch

 
 
 

© 2012   Created by Echurch.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service